Versorging van ouer mense

Ons hou kontak met ouer mense in ons gemeente en gemeenskap wat nie meer baie mobiel is nie. Ons ondersteun ook ouer mense wat deur trauma geraak is. Daar is ook verpleegkundiges wat help met wondsorg en ander gespesialiseerde versorging. Ons het n besondere behoefte aan mense wat een keer in 14 dae vir n ouer persoon sal gaan kuier of op ‘n ander manier met met so n persoon kontak kan hou.

Kontakpersoon:

Bemoediging:

Engela Vermeulen –  084 827 2090

Nico van der Westhuizen – 083 265 0800

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *