Klankoperateurs

Die klankoperateurs hanteer die klank tydens die eredienste. Ons verskaf opleiding vir persone wat graag hierby betrokke wil raak.

Kontakpersone:

Cunninghamlaan: Ochert Wasserman – 0832930184

30ste Laan: Johan du Preez – 0798722737