Welkom
Jan
16
Kleingroep Temas, Leesstof
"KLEINGROEPGESPREKKE 15-21 JANUARIE"
Psalm 139:1-6, 13-18,23-24
BEGIN
Deel met mekaar wat julle tydens die Desember-vakansietyd beleef het.
GESPREK
Lees: Psalm 139: 1-6, 13-18.
Wat steek by jou vas wanneer jy hierdie Psalm lees?
Ons lees drie gedeeltes uit hierdie Psalm. Elke gedeelte sou ‘n eie tema kon hê. Watter drie temas dink jy kan elke gedeelte hê?
Wat leer die ...
Jan
23
Artikels
"TIENERS – NIEMAND SAL DIT VIR JOU SÊ NIE"
Ek het gister by ons plaaslike tegniese skool, Hoërskool John Vorster, 'n erediens vir hulle Graad 8's en die se ouers gehou. Een van John Vorster se mooi tradisies wat getrou bygewoon word. Na die diens vertel die hoof vir my van hulle skool se besondere prestasie met verlede jaar ...

