Ons wil graag hê die kerk moet ‘n ruimte wees waar jongmense welkom is, hulle stemme gehoor word en hulle in ‘n nuwe tyd God kan ontdek. Die jeugbediening is ‘n plek van aanvaarding, verwelkoming, tuiskoms en eerlike gemeenskap.

d155d7b6-e426-4a51-ae70-dc5d3038c0bd

KINDERBEDIENING

Kinders vanaf 2 jaar tot Graad 6

pexels-min-an-853168

TIENERBEDIENING

Graad 7 – 11 & Belydenisklas

Loer in op ons sosiale media blaaie

BesoeK ONS