NG WAVERLEY – KUIER KERMIS – 28 MEI 2022

Ons sien uit na ‘n heerlike dag van saam kuier.

WAVERLEY WIKKEL

Voltooi hierdie vorms indien jy wil deel wees van hierdie dag.

Wil jy help of iets bydra om van die KUIER-KERMIS ‘n sukes te maak? “Click” HIER en voltooi die vorm.

Sien jy kans vir fietsry, draf, stap of bergklim (Hiking)? “Click” HIER en voltooi hierdie vorm.

Sien jy kans om een van die 44 mense wat gaan fietsry, draf, stap of bergklim te borg? “Click” HIER en voltooi hierdie vorm.

BILTONG, DROëWORS en SPITBRAAI ETE

Baie dankie vir jou ondersteuning.

Leave a reply