MATRIEKS & STUDENTE

Matrieks en studente ontmoet na die 17:15 Sondag-aanddiens in ‘n kleingroep saam Ds. Nadine waar ons gesels oor vrae wat jongmense het, moeilike tekste in die Bybel en saam deel in mekaar se lewens. Alle matrieks en jongmense is baie welkom om deel van hierdie gesprekke te wees.

Kontak vir Ds. Nadine (079 576 1890) vir meer inligting.

aaron-burden-4uX_r8OhJ_o-unsplash
pexels-andrew-neel-5840867
db18495e-a544-4218-940f-df8f60972039

Loer in op ons sosiale media blaaie

BesoeK ONS