Nuwe lidmate

 

As jy ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is – baie welkom by ons familie!  Laai asseblief die “Nuwe Lidmaat-vorm” hieronder af en stuur dit aan Dalene by ngwaverley@mweb.co.za of handig dit in by die kerkkantoor.  Verken ons webwerf om ‘n oorsig te kry van wat alles in ons gemeente gebeur.

Ons wil jou/julle graag leer ken en een van ons dominees wil jou/julle ook graag persoonlik verwelkom deur te kom kuier en meer van ons gemeente te vertel. Neem asseblief die vrymoedigheid om met ons te gesels as jy ons sien!

By hierdie gemeente is almal welkom!

Loer in op ons sosiale media blaaie

BesoeK ONS