VETKOEK VRYDAG

Vetkoek Vrydag was ‘n heerlike sukses. Ons het in totaal 660 vetkoeke. Ons was dankbaar vir elke vrywilliger wat kom help het. Sommige het die vetkoeke gevul, ander het dit in sakkies gesit, ander het gepak. Jongmense het gehelp om die bestellings by die motors te kry, die kos wat die mense gebring het uit te haal en na die…

Read more

EREDIENSTE SONDAG WAT VERBY IS

Ons het gister vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd weer eredienste gehou. Ons in totaal die volgende vyf eredienste gehad: 07:30 – 30ste Laan; 09:00 Cunninghamlaan; 09:00 Kinderkerk (Cunninghamlaan); 10:30 – Vergenoeg en 17:00 Cunninghamlaan (Aanddiens en tiener kleingroepe). As gevolg van die vlak 3 inperking wat gister nog gegeld het, kon daar slegs 50 mense by…

Read more

FEBRUARIE = Geloofsoffer-maand!

Liewe Gemeente As ek hierdie brief skryf oor ons Geloofsoffermaand, is dit met ‘n hart vol verwondering en dankbaarheid. Verwondering teenoor die Here wat gee ver bo wat ons dink of bid en dankbaarheid teenoor elke lidmaat wie se hart en hande oop is om te gee. Baie dankie aan elkeen wat bereid is om hul tyd op te offer en…

Read more