

Ons gemeente het verskeie aksies of aktiwiteite (dienswerk van die gelowiges) waardeur ons die Koninkryk van God in die gemeente en in die gemeenskap dien. Elke persoon wat by een van hierdie aksies/aktiwiteite betrokke is, is God se medewerker in die koms van sy Koninkryk hier op aarde.

ONS SPAN
Ons is ‘n wonderlike span van drie predikante. Die predikante is deur hulle opleiding en ondervinding toegerus om mense in verskillende situasies by te staan en te begelei. Elkeen van die predikante sien dit as ‘n voorreg om in die mense se lewens betrokke te wees.

Ds. Nadine Swanepoel
079 576 1890
Nadine.vaneeden@ngwaverley.co.za

Ds. Attie Nel
082 418 5054
Attie@ngwaverley.co.za

Dr. Bettie Wagner-Ferreira
082 895 6062
Bettie@ngwaverley.co.za