Welkom
Feb
3
Kleingroep Temas, Leesstof
"GESPREKSTEMA 5-11 FEBRUARIE 2012"
NG WAVERLEY - KLEINGROEPE
WEEK 5 - 11 FEBRUARIE 2012
1 Korintiërs 9:16-23
BEGIN
Wanneer het jou vryheid begin: toe jy jou bestuurderslisensie gekry het; mondig geword het; skool verlaat het; begin werk het; getroud is; geskei is; kinders uit die huis uit is; ander? Hoe het jy jou vryheid uitgeleef?
GESPREK
Lees: 1 Korintiërs ...
Feb
3
Artikels, Brokkies nuus.
"FEBRUARIE IS GELOOFSOFFERMAAND"
Ons as gemeente het die besondere voorreg om deel te wees van die wyse waarop God sy koninkryk op aarde laat kom net soos in die hemel. Die GETUEINISBEDIENING van ons gemeente gee onder andere besondere uitdrukking aan ons roeping. Diè bediening se finansiële verpligtinge sluit onder andere die salarisse ...

