Tieners Kategese ‘Tieners Kuier’

Die senior kategese is die manier waarop die tieners van ons gemeente geestelik toegerus word om as volgelinge van die Here Jesus te lewe. 

Die tye by die verskillende bedieningspunte is:

Cunninghamlaan:

  • 17:15 Erediens
  • 18:00 Kategese
  • 18:45 Kofiekroeg

30 ste Laan:

  • 10:00 – 11:00 Kategese

Kontak:

Ds. Attie Nel – 082 418 5054 (Cunninghamlaan)

Natasah Brink – 0724750599 (30ste Laan)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *