Tieners – Koffiekroeg

Die tieners kom elke Sondag-aand na Kategese (18:45 te Cunninghamlaan) op ‘n informele wyse bymekaar in die vertrek agter die saal. Hierdie is ‘n kuiergeleentheid waar hulle verskeie speletjies kan speel of sommer net kan kuier. Verhoudings is vir ons belangrik en ons het passievolle leiers wat deel is van hierdie bediening. Ons het die behoefte aan nog leiers en mense wat graag verhoudings bou, skakel gerus in!

Kontak: Carin Immelman – 082 320 4767

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *