Praktiese span

Die praktiese hulpspan vervoer mense na  byeenkomste of winkels/dokters soos nodig. Daar is ook mense wat nie meer klere kan herstel of iets soos gloeilampe kan vervang nie. Die span help waar en wanneer nodig.

Kontak:

Paul Bester – 012 332 3195

Harold Theron – 072 317 3820

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *