Bybelstudies

Daar is Woensdae bybelstudie geleenthede by die drie bedieningspunte.

08:30-09:30 by Cunninghamlaan en 30e Laan.

10:15-11:00 by Huis Vergenoeg

Kontak gerus Dr. Bettie (082 895 6062) en Ds. Attie  (082 418 5054) as jy wil inskakel.