Webblad

Die webblad is die manier waarop ons via die internet met ons lidmate en ander belangstellendes kommunikeer. Die webblad moet ten minste een keer per week opgedateer word ten einde van waarde te wees. Die opdatering en byhou van die inligting op die webblad is redelik eenvoudig en enige iemand met belangstelling kan dit, met die behulp van ‘n klein bietjie leiding in die begin, doen. Indien jy daarin belangstel, probeer eers voordat jy besluit jy kan nie.

Kontak: Ds. Attie – 082 418 5054