Duplisering van Preke

Daar word weekliks opnames gemaak van die preke by Cunninghamlaan- en 30ste Laan bedieningspunte. Die opnames kan bestel word teen R10.00 per CD.

Ons is op soek na iemand om te help met die duplisering van die CD’s en om beskikbaar te wees vir mense om die CD’s op ‘n Sondag af te haal.

Kontak: Renate Nel – 082 4516 786