Begrafnisse

Rina by Cunninghamlaan en Marie is die twee dames wat verantwoordelik is vir reëlings wanneer daar begrafnisse by een van die kerkgeboue plaasvind.

Die gemeente help graag met die volgende:

  • Beplanning van verversings.
  • Voorbereiding en opruim van die saal en kombuis. 
  • Tee, koffie en sap skink. 

Kontak gerus:

 

  • Rina le Roex – 082 776 5959 (Cunninghamlaan)
  • Marie Britzz – 082 922 8133 (30ste Laan)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *