Simboliek

Die simboliek bediening is behulpsaam met die blomme asook ander simboliek tydens die eredienste.

Indien jy wil help, kontak Rina le Roux – 012 332 0168 (Cunninghamlaan) of Bessie van Eeden – 012 331 2865 (30ste Laan)