Diensgroep Erediens en Aanbidding

Die erediens is die geleentheid waar God se kinders bymekaar kom om God te aanbid, die gemeenskap van gelowiges te beleef  en na die verkondiging van die Woord te luister. Aanbidding gebeur dwarsdeur die week en bereik n hoogtepunt tydens die erediens op Sondae. Diensgroep Erediens verseker dat alles glad verloop op n Sondag en ondersteun die predikant.

Kontakpersoon: Fanie Hartzenberg – 0832779599

(Kerkraadslede: Rassie Erasmus; Bossie Bosman; Ochert Wasserman)

Visieleier – ds. Attie Nel

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *