Houerprojek

 

‘n Houer (‘n wit plastiese emmer) met ‘n lys van kruideniersware daarop geplak, word aan groepe en/of individue voorsien. Hulle maak die houer dan vol met die kruideniersware soos op die lysie aangebring. Die kruideniers word spesifiek aan ouer persone in aftree-oorde uitgedeel wat ‘n behoefte het. Neem gerus ‘n emmer vir jouself of selfs kleingroep.

Kontak: Jannie en Engela Vermeulen: 0848272090