Toebroodjieprojek

Lidmate van die gemeente en gemeenskap maak weekliks toebroodjies wat by skole (Totiusdal en Via Nova) uitgedeel word aan kinders wat nie kos skool toe kan bring nie. Soveel mense as moontlik word betrek sodat persone net 1 beurt per jaar kry.

Indien jy bereid is om eenmaal ‘n jaar deel te wees van die projek kontak ons gerus!

Kontak: Linda Loubscher: 0721321294.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *