Waardes

Ons kernwaardes is:

  • Ons verwonder ons oor ons God en sy reddende genade vir ons en ons leef daaruit.
  • Ons kry ons koers uit die Woord en ons belydenis.
  • Omgee-verhoudings met betekenis.
  • ‘n Passie vir die nood van die mens en sy wêreld in gehoorsaamheid aan die Groot Opdrag van Matt 28.
  • Ons dien in die styl van Jesus.
  • Ons is besig met ‘n volhoubare, lewensveranderende groeiproses.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *