Kleuterskole

Een van die prioriteite van ons gemeente is die prioritisering van jonger mense. Baie van hierdie jonger mense het kinders op laerskool en/of in die kleuterskool. In ons onmiddelike gemeenskap is daar verskeie kleuterskole. ons droom daarvan om in 2018 veral met die kleuterskole te skale en die personeel geestelik en emosioneel te ondersteun, maar ook om die ouers van die kinders in die kleuterskole te help om te verstaan wat die unieke uitdagings en geleenthede is vir hulle kinders in die tyd waarin ons lewe. 

Kontak persoon – T/S Nadine van Eeden – 0795761890