Siekebesoek

Die predikante besoek mense wat in die hospitaal is of wat tuis siek is. Die predikante word ook ondersteun deur lidmate wat ook mense versorg en met hulle kontak hou. Enige persoon wat siek is of wie se familie siek is kan een van die die predikante skakel. 

Kontakpersone: Dr. Bettie Wagner-Ferreira – 0828956062, Ds. Attie Nel – 0824185054