Studente

Ons gemeente is binne ry afstand van die Universiteit van Pretoria en die Tswane University of Technology. Verskeie studente huur woonstelle in ons gemeenskap of woon nog by hulle ouers. Hierdie bediening wil vir die studente in ons gemeente en gemeenskap ‘n geleentheid gee om saam met ander studente geestelik te groei. 

Kontakpersoon – Nadine van Eeden: 0795761890