Kampe en Wegbreke

Kampe kan ‘n baie belangrike rol speel in die geestelike vorming van ons mense. Ons droom is om al hoe meer kampe en wegbreke vir die gemeente en spesifieke groepe te hou. Daar word jaarliks saam met die belydenisklas ‘n kamp gehou aan die begin van die jaar, hierdie kamp bou gesonde verhoudings vir die jaar wat voorlê. Gemeentekampe word vreeslik geniet.

Kontakpersoon: Reinhardt van Rensburg – 0823327217