Kleuter en Kinderkerk

Tydens die erediens in die kerk hou ons ook ‘n erediens vir kleuters en kinders tot in Graad 6. Die kinders begin die erediens saam met die gesin in die kerk en word op ‘n stadium verdaag om saam met ander kinders ‘n erediens by te woon wat op hulle verstaansvlak aangebied word. In die tyd vind die kategese ook plaas. 

KONTAKPERSONE

  • Nadine van Eeden – 0795761890 (Cunninghamlaan) 
  • Myrtle Grobler – 0828201989 (30ste Laan)