WIE IS ONS?

NG Gemeente Waverley was gestig in 1952 en vind haarself in die hartjie van die Waverley gemeenskap. Die gemeente en haar lidmate strek oor verskillende generasies en daar word hard gewerk om te verseker dat elkeen n geleentheid het om deel te vorm aan die groter geloofsgemeenskap.

Die predikantespan:

In ons gemeente het ons die voorreg om drie predikante te kan hê. Die predikante is deur hulle opleiding en ondervinding toegerus om mense in verskillende situasies by te staan en te begelei. Elkeen van die predikante sien dit as n voorreg om in mense se lewens betrokke te wees. As gemeente is ons ook daarvan oortuig dat God onder andere deur die teenwoordigheid van die predikante self teenwoordig is in mense se situasie.

Dr. Bettie Wagner-Ferreira 

Ds. Attie Nel

Die Personeel:

Dalene Myburgh (Saakgelastigde) 

Renate Nel (Orrelis)

Dries de Necker (Koster)

Tel: 0825936435

Rina le Roux (Gasvryheid)

Tel: 072 659 0427

Karla Smit (Teologiese Student)

Sheldon-Hugh Grahan (Teologiese Student)

Dinah Gavu

Emma Skosanna

Godfrey Malatji

Volg ons

Op ons Youtube-kanaal

“Julle is dus… lede van die huisgesin van God.” – Efesiërs 2:19