Wat doen ons?

By ons gemeente kan elke lidmaat iewers betrokke wees. Hier is ons oortuig dat elke lidmaat ‘n gawe, vaardigheid, talent of vermoĆ« van die Here ontvang het waarmee hy/sy kan bydra tot die uitleef van ons gestuurde roeping in ons gemeente en gemeenskap.