KRUIK

Die KRUIK is ons gemeente se nuusblad wat ons probeer kwartaalliks probeer uitgee. In die nuusblad probeer ons aandag gee aan die mooi dinge wat gebeur het en ook aan die dinghe waarna ons uitsien. 

Ons het mense nodig om foto’s te neem en om te help met die skryf van artikels vir die KRUIK. 

Kontakpersoon: Cobus de Jager – 0826549372