OUPA EN OUMA SONDAG – SONDAG 17 SEPTEMBER 2017 (Volgende Sondag)

Volgende Sondag is oupa en ouma Sondag. Almal wat alreeds ‘n oupa of ‘n ouma is word na die erediens genooi. Ons vra ook al ons kinders om hulle eie oupas en oumas te nooi om saam met ons die erediens by te woon. Daar sal dan volgende Sondag nie kinderkerk tydens die erediens wees nie. Kinders sal saam met hulle oupas en oumas die erediens bywoon en ook die nagmaal vier.

One thought on “OUPA EN OUMA SONDAG – SONDAG 17 SEPTEMBER 2017 (Volgende Sondag)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *