ONS EREDIENSTE – SONDAG 13 AUGUSTUS 2017

Sondag is die eerste Sondag in ons Vreugdevol Vry veldtog waarin ons saam met kerke dwarsoor die wêreld die Reformasie van 500 jaar terug vier. Ons program vir Sondag iis die volgende: 

09:00 Oggenddiens

C-Laan: Ds Attie Nel

30ste Laan: Dr  Bettie Wagner-Ferreira

 Kinders en Kleuters

(C-Laan en 30ste Laan)

Begin in die erediens

Senior Kategese (30ste Laan)

10:30 Vergenoeg

Ds. Attie Nel

 16:45 Jeugleiers (C-Laan)

 17:15 Aanddiens (C-Laan)

Nadine van Eeden

Tieners woon aanddiens by

Kategese na aanddiens

 Koffiekroeg

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *