Welkom By NG Gemeente Waverley

Wie is ons?Opkomende gebeure

Eredienste Inligting

Erediens – 09:00
Kinderdiens – 09:00
Aanddiens – 17:15
Vergenoeg – 10:30

Eredienste

Raak betrokke

 By NG Waverley Gemeente is daar verskeie maniere om betrokke raak. Jy kan betrokke raak by aktiwiteite binne die gemeente, uitreike binne die gemeenskap en ook na aksies in die wêreld. Klik hier onder vir meer inligting. 

Opkomende gebeure

Ons Blog- Geloofsoffer

Ons Blog- Dr Bettie Wagner-Ferreira

Nuusbrief 24 Maart

Nuusbrief 10 Maart

Nuusbrief 25 Februarie 2024

Nuusbrief 11 Februarie

Nuusbrief 28 Januarie 2024

Nuusbrief 14 Januarie

Nuusbrief 26 November 2023

Familienuus 12 November

Nuusbrief 29 Oktober

Nuusbrief 1 Oktober 2023

Wie is ons?

NG Gemeente Waverley was gestig in 1952 en vind haarself in die hartjie van die Waverley gemeenskap.

Die gemeente en haar lidmate strek oor verskillende generasies en daar word hard gewerk om te verseker dat elkeen n geleentheid het om deel te vorm aan die groter geloofsgemeenskap.

“Julle is dus… lede van die huisgesin van God.” – Efesiërs 2:19